x
DISC saam met Wilma Geyser logo image

DISC saam met Wilma Geyser

18 August - 1 September 2019 R200
Registration is open
Already registered? Log in

Dates & Times

  • 18 Aug 2019
    12:00 - 15:00
  • 28 Aug 2019
    18:30 - 20:30
  • 1 Sep 2019
    12:00 - 15:00

Cost

  • Standard
    R200

About DISC saam met Wilma Geyser

Die DISC-profiel is 'n eenvoudige meetinstrument wat ons help om meer van onsself te verstaan, veral oor ekstroversie en introversie, waar daar gewoonlik misverstande ontstaan en moontlike spanning kan veroorsaak.

Kom geniet drie heerlike sessies waar ons saam die dinamika van ons persoonlikhede kan beleef.

Die DISC Formatio-kursus strek oor drie weke en begin Sondag 18 Augustus 2019.

Koste is R200 per persoon betaalbaar by die eerste klas.

Vir verdere inligting kontak gerus vir Adele by:
academi@mosaiek.com