x
Ouers met Hoerskool Tieners logo image

Ouers met Hoerskool Tieners

8 September 2019 R100
Already registered? Log in
Registration closed

Dates & Times

  • 8 Sep 2019
    12:00 - 15:00

Cost

  • Standard
    R100

Details

Tydens hierdie kursus gesels Johan Ferreira met ouers oor die volgende onderwerpe:

Die ontwikkelingsfase van adolessensie

ONTWIKKELINGSUITDAGINGS
1. Vroeë adolessensie
2. Middel adolessensie
3. Laat adolessensie

Fisiese ontwikkeling
· Hormone word vrygestel
· Geslagte ontwikkel binne verskillende tydlyne
· Aanpassing in Liggaamsbeeld
· Vroeë en laat ontwikkelaars

Persoonlikheidsontwikkeling
· Karaktereienskappe verhelder en diversifiseer
· Identitteitsvorming intensifiseer sekere persoonlikheidseienskappe
· Abstrakte denke

Antwoorde op die volgende vrae sal bespreek word:
Hoe bepaal ek as ouer watter dele van die gedrag van die tiener is persoonlikheidstyl en watter gedrag is plooibaar en kan verander?

Watter rol speel my persoonlikheidstyl en my eie ontwikkelingsfase in die verhouding?

Hoe help ek my tiener om volle potensiaal te verwesenlik tydens hierdie uitdagende fase?

Wat sou toepaslike grense wees vir tieners in terme van gedrag en blootstelling aan die wereld?

Koste is R200 per ouer paar - betaalbaar op die dag per kaart of kontant.

Vir meer inligting kontak gerus vir Adele by:
akademie@mosaiek.com