x
Onderwysers Retreat logo image

Onderwysers Retreat

26 September 2019 Free
Registration closes Sep 21 at 12:00
Already registered? Log in

Dates & Times

  • 26 Sep 2019
    9:00 - 15:00

Cost

  • Standard
    R0

Details

Om ‘n onderwyser te wees is ‘n roeping. Dit is harde werk en vra inspanning om die kind raak te sien terwyl jy die groep help om die uitkomste te bereik wat vereis word.
Jy mag dalk soms uitgeput of dun gesaai voel. Dalk het jy al vergeet hoekom jy gekies het om met kinders te werk. Brand jou hart nog van passie? Is jy nog ingestel om jou roeping uit te leef? Leef jy gebalanseerd? Pas jy jou binnewêreld op?

Ons nooi jou om vir ‘n dag lank te kom stilword, saam dink, bid en verkwikking vir jou siel te kry.